Template:Welcome/i18n/af
Ons handleiding Eerste stappe en ons FAQ kan u enorm help na registrasie. Hulle ligs toe hoe u instellings kan aanpas (soos byvoorbeeld die taal), hoe u lêers kan uploaden en beskryf ons lisensiebeleid. U het geen tegniese kennis nodig om aan dié projek by te dra. Gewys moedig in uw bydras en uitgaan van goeie wil met betrekking tot bedoelings van anderen. Dié is 'n wiki - almal erg eenvoudig. You don't need technical skills in order to contribute here. Be bold when contributing and assume good faith when interacting with others. This is a wiki. Meer inligting is by die gemeenskapsportaal beskikbaar. Jy kan vrae by die hulptoonbank, watergat, of op die IRC-kanaal, #wikimedia-commons, vra. Jy kan ook 'n administrateur op hulle besprekingsblad kontak. As jy 'n spesifieke vraag oor kopiereg het, vra by die lisensiëringsbesprekingsblad. |
As jy ondervinding met bydraes aan Wikipedia het, dan het ons hier inligting wat jy miskien handig te pas sal vind.
|